
Ek is trots, maar waarop?
Ons gebruik dikwels die woord “trots” in ons daaglikse gesprekke sonder om daaroor na te dink.
+27 12 332 3222 | [email protected] | Cunninghamlaan 1182, Waverley, Pretoria, South Africa

Ons gebruik dikwels die woord “trots” in ons daaglikse gesprekke sonder om daaroor na te dink.

As deel van my werk kry ek so baie te doen met kinders wat nie van lees hou nie. Hoe maak ons hul lief vir lees?

Mense gee dikwels verskillende antwoorde op die vraag wat Gereformeerde onderwys eintlik is.

Mev. Riekie Smit het al meer as 13 jaar die leiding oor die Laerskool se koerant, Dirkiedinge, en het ‘n enorme impak gemaak op die skoolgemeenskap. Onder haar toesig het Dirkiedinge gegroei van ‘n droom van ‘n joernalis in graad 3 tot ‘n geliefde en invloedryke platform vir die leerders

Op 26 en 27 Julie het die Gereformeerde Skool Dirk Postma hul jaarlikse laerskool-musiekkonsert gehou, met die tema “Terug in Tyd – Van Toeka tot Nou.” Hierdie konsert het die gehoor op ‘n nostalgiese reis deur die geskiedenis van musiek geneem en ‘n onvergeetlike ervaring geskep. Die opvoering het plaasgevind

Mev. Mariëtte de Bruyn is die dryfkrag agter die Gereformeerde Skool Dirk Postma (GSDP) se koor, ‘n groep jong sangers wat al ‘n aantal geleenthede gehad het om hul talent te toon. Hier deel ons haar reis met die koor en die impak wat hierdie musikale onderneming op die skoolgemeenskap

Die Gereformeerde Skool Dirk Postma het onlangs ‘n inspirerende ma-en-dogter-aand gehou met die tema “Blom waar jy geplant is.” Ellie Buys, een van die organiseerders, het insig verskaf oor die geleentheid en die waarde daarvan vir die deelnemers. Ellie verduidelik dat die ma-en-dogter-aand die inisiatief van die skool was. “Ek
+27 12 332 3222 | [email protected] | Cunninghamlaan 1182, Waverley, Pretoria, South Africa