SKOOLDRAG
Die voorgeskrewe kleredrag vir die hoërskool asook laerskool word hier uitgebeeld.
Alle kleredrag is by Totiusdal Handelshuis beskikbaar.
Om pryse en grootte opsies te besigtig, beweeg die muiswyser (mouse cursor) oor die item en kliek dan op die kledingstuk om na Totiusdal Handelshuis se webtuiste te gaan.
Let wel: nie alle items is op Totiusdal Handelshuis se webtuiste gelys nie, dus kan ons nie direk daarheen skakel nie.
Daar is ‘n keuse tussen die sweetpakbaadjie en die reënbaadjie (drimac) vir die winterdrag – beide hoef nie aangeskaf te word nie, maar let daarop dat laasgenoemde dikker is as die sweetpak baadjie. Geen ander baadjies mag bo oor enige klere gedra word vir ekstra hitte nie; as die sweetpak baadjie nie voldoende is om u kind warm te hou nie, skaf dan asb. die drimac baadjie aan.
SKOOLDRAG
Vinnige skakels
Skoolure
Gr 1 – Gr 2
07:40 – 13:00
Gr 3 – Gr 7
07:40 – 13:30
Nasorgsentrum
13:00 – 17:00
Vinnige skakels
Seuns
Somersdrag
Navy gholfhemp, grys kortbroek,
kaalvoet
Somer sosialedrag
Sosiale drag gholfhemp, blou denim,
kaalvoet
Atletiek / LO
Atletiek hemp en broek,
kaalvoet
Wintersdrag (alternatief)
Reënbaadjie (drimac) & sweetpakbroek,
navy of swart tekkies
Winter sosialedrag
Sosiale drag gholfhemp, blou denim,
navy of swart tekkies
Wintersdrag
Sweetpakbaadjie & sweetpakbroek,
navy of swart tekkies
Hokkie
Atletiek hemp en broek, rooi kouse,
tekkies
Dogters
Somersdrag
Navy gholfhemp, geruite rompie,
kaalvoet
Somer sosialedrag
Sosiale drag gholfhemp, donkerblou
denim, kaalvoet
Atletiek / LO
Navy atletiekhemp, atletiekrompie,
navy of swart tekkies
Wintersdrag
Sweetpakbaadjie & sweetpakbroek,
navy of swart tekkies
Wintersdrag (alternatief)
Reënbaadjie (drimac) & sweetpakbroek,
navy of swart tekkies
Winter sosialedrag
Sosiale drag gholfhemp, donkerblou denim,
navy of swart tekkies
Wintersdrag (alternatief)
Sweetpakbaadjie & geruite rompie,
navy kouse, swart skoolskoene
Wintersdrag (alternatief)
Reënbaadjie (drimac) & geruite rompie,
navy kouse, swart skoolskoene
Netbal
Atletiek hemp, netbal rompie, navy
of swart tekkies
Wintersdrag (alternatief)
Sweetpakbaadjie & geruite rompie,
navy broekieskouse, swart skoolskoene
Wintersdrag (alternatief)
Reënbaadjie (drimac) & geruite rompie,
navy broekieskouse, swart skoolskoene
Hokkie
Atletiek hemp en broek, rooi kouse, navy
of swart tekkies