Opedag 2024

Opedag 2024

Dirk Postma hou op 25 April 2024 weer hul jaarlikse opedag en alle voornemende ouers en kinders is baie welkom om ons te besoek.

Matriekverslag 2023

Matriekverslag 2023

Vir die afgelope 22 jaar beleef Gereformeerde Hoërskool Dirk Postma
die Here se besondere seen op die werk wat by die skool gedoen word. Ons is baie dankbaar vir hierdie herhalende 100% slaagsyfer.

Huppelkinddag

Op 15 Maart 2024 saal ons (letterlik) ‘n perd van ‘n ander kleur op!

GSDP stel Saskia Meijer as skoolhoof aan

Saskia Meijer

Vanaf 2 Januarie as skoolhoof op die stoepe, besig om verhoudings met die kinders, onderwysers, ander personeel en ouers te bou sodat hier ‘n geborge omgewing kan wees waarin GSDP kan groei en gedy.

Mnr Erik groet die Dirkies

Die tyd om te groet het aangebreek. Na byna nege jaar is dit tyd om totsiens te sê vir ons geliefde meneer Erik Visser.