+27 12 332 3222 | [email protected] | Cunninghamlaan 1182, Waverley, Pretoria, South Africa

Laerskool

Laerskool Dirk Postma bied gehalte onderrig vir graad 1- tot 7-leerlinge aan.

In die klaskamer en op die speelgrond word leerlinge aangemoedig om onafhanklik en in groepe te funksioneer en saam te werk. Leerlinge word goed toegerus om met ‘n sterk Christelike wêreldbeskouing en gereformeerde waardestelsel hul lewe te leef en in liefde na ander uit te reik.

Akademie

toetsrooster

GSF Inligtingsblad

SF Inligtingsblad

skooldrag

kultuur

Beleide

Naskool

Nuusbrokkies

Die noodsaaklikheid van teken by kleuters

Dirkies gee om in 2025

Sport(s) in die derde en vierde kwartaal by Dirk Postma

Hiér leer leerders om met hart én verstand die skepping te ontplooi.

+27 12 332 3222 | [email protected] | Cunninghamlaan 1182, Waverley, Pretoria, South Africa