Die voorgeskrewe kleredrag vir die hoërskool asook laerskool word hier uitgebeeld. Alle kleredrag is by Totiusdal Handelshuis beskikbaar.
Om pryse en grootte opsies te besigtig, beweeg die muiswyser (mouse cursor) oor die item en kliek dan op die kledingstuk om na Totiusdal Handelshuis se webtuiste te gaan.
Let wel: nie alle items is op Totiusdal Handelshuis se webtuiste gelys nie, dus kan ons nie direk daarheen skakel nie.
Dogters Wit knoophemp, navy romp, wit sokkies, swart skoolskoene
Seuns sosiaal Navy gholfhemp, atletiek broek, swart tekkies
Dogters sosiaal Navy gholfhemp, atletiek broek, wit sokkies, swart tekkies
Wintersdrag
Die wintersdrag fotos en skakels volg vroeg in 2025…loer gerus weer in!
Laerskool
Daar is ‘n keuse tussen die sweetpakbaadjie en die reënbaadjie (drimac) vir die winterdrag – beide hoef nie aangeskaf te word nie, maar let daarop dat laasgenoemde dikker is as die sweetpak baadjie. Geen ander baadjies mag bo oor enige klere gedra word vir ekstra hitte nie; as die sweetpak baadjie nie voldoende is om u kind warm te hou nie, skaf dan asb. die drimac baadjie aan.
Seuns
Somersdrag Navy gholfhemp, grys kortbroek, kaalvoet