+27 12 332 3222 | [email protected] | Cunninghamlaan 1182, Waverley, Pretoria, South Africa

Artikel

Artikel

Kies jou vriende wys

Leer hoe om die regte vriende te kies. Ontdek Bybelse wysheid oor vriendskap, goeie invloede en hoe vriende jou karakter en toekoms vorm.

LEES MEER »
Artikel

Wintervakansie sonder verveling

Die wintervakansie is lank genoeg om iets sinvols te doen, maar ook lank genoeg om ordentlik uit te rus. Hier is ’n paar idees om die dae goed te benut. Lees iets wat jy self kiesNie ’n skoolboek nie. ’n Storie wat jy al lankal wil lees, ’n grafiese roman,

LEES MEER »
Artikel

Alumnis van die maand: Heinrich Goodey

Ons het by Heinrich Goodey gaan inloer om te hoor wat sy herinnerige van Gereformeerde Skool Dirk Postma is. Heinrich was ‘n toppresteerder en het onder andere tweede plek in die distrik tydens die matriekeindeksamen in 2025 behaal. Vertel ons ‘n bietjie van jouself: wie is jy, waar kom jy

LEES MEER »
Artikel

Dopperspele en Opedag verloop geseënd

Saterdag, 16 Mei, was ’n besondere dag op die terrein van die Gereformeerde Skool Dirk Postma. Die skool se gronde het gewemel van besoekers toe die jaarlikse Dopperspele en die skool se Opedag gelyktydig plaasgevind het. Vir hierdie tweevoudige voorreg is ons opreg dankbaar. Die Opedag het onder die tema

LEES MEER »
Artikel

Herfs: ’n Tyd van verandering en God se getrouheid

“Alles het sy bepaalde uur, en vir elke saak onder die hemel is daar ’n tyd.” – Prediker 3:1  April en Mei bring die herfsseisoen. Dit is ’n tyd waarin die blare verkleur, die dae korter word en die natuur voorberei op ’n nuwe seisoen. Vir baie mense kan herfs

LEES MEER »
Artikel

Alumnis van die maand: Marianka Conradie

Ons het by alumnis, Marianka Conradie, gaan inloer. Sy deel haar herinneringe aan Dirk Postma en die waarde wat dit in haar lewe gehad het. Vertel ons ’n bietjie van jouself: wie is jy, waar kom jy vandaan en watter jare was jy by Dirk Postma?My naam is Marianka Conradie,

LEES MEER »
Artikel

Alumnis van die maand: Mariëtte de Bruyn

Mariëtte de Bruyn het in 2015 aan die Gereformeerde Skool Dirk Postma gematrikuleer. Sy het in Pretoria grootgeword en kom uit ’n gesin waar die geloof van jongs af sentraal gestaan het. Vandag bly sy saam met haar man en dogtertjie in Hendrina, waar haar man as predikant van GK

LEES MEER »
Artikel

Tydsbestuur: Maak die beste van jou dag 

“Leer ons om ons dae so te tel dat ons ’n wyse hart mag bekom!” – Psalms 90:12 Jy ken die gevoel: dis Sondagaand, jou twee opstelle is nie klaar nie, jy het nog nie vir die toets van Maandag geleer nie, en jou kamer lyk asof ’n tornado daar

LEES MEER »
Artikel

Matriekuitslae 2025

Met groot dankbaarheid mag ons deel dat die Gereformeerde Hoërskool Dirk Postma vir die afgelope 24 jaar ’n 100% matriek-slaagsyfer behaal. Dit getuig nie van menslike prestasie alleen nie, maar veral van die Here se besondere seën en trou oor ons skoolgemeenskap. Vir meer as twaalf jaar – vanaf kleuterskool

LEES MEER »
Artikel

Die kuns van ’n perfekte kosblik

Die begin van ‘n nuwe skooljaar bring ook nuwe roetines en voornemens mee. Een so ‘n belangrike roetine is die pak van gesonde heilsame kosblikke. ’n Gesonde kosblik is meer as net kos – dit is brandstof vir jou kind se liggaam en brein om goed te kan funksioneer. Ons

LEES MEER »
Artikel

’n Stewige fondament vir die jaar 

Die begin van ’n nuwe skooljaar bring opwinding, nuwe geleenthede, maar ook uitdagings mee. Of jy ’n leerder is wat nuwe vakke tegemoet gaan, of ’n onderwyser wat voor ’n nuwe klas staan, die Bybel bied kosbare wysheid vir hierdie belangrike tyd. Begin met God se Wysheid Die boek Spreuke

LEES MEER »

+27 12 332 3222 | [email protected] | Cunninghamlaan 1182, Waverley, Pretoria, South Africa