Skoolfonds
- Skoolfonds is per skoolfase aangedui en betaalbaar vir 12 (TWAALF) maande.
- Die berekening vir skoolfonds begin by die hoërskool, dan laerskool en laastens kleuterskool.
- Indien u die glyskaal wil betaal moet u ‘n epos stuur aan [email protected] en [email protected] met u versoek VOOR 28 FEBRUARIE 2026.
Skoolfonds
Vinnige skakels
Skoolfonds Fooie
Nasorgsentrum fooie
Alle skoolfondsinligting (PDF)
Klik hier om die dokument af te laai.
Skoolfonds2026Maart26