In vandag se moderne wêreld word skoene dikwels as ’n simbool van beskerming, netheid, mode of status gesien. Skoene word grootliks as ’n noodsaaklike deel van veiligheid beskou, sodat wanneer kleuters kaalvoet loop, dit nie meer gesien word as gesond en waardevol vir hulle ontwikkeling nie. Kaalvoet loop was selfs
Wat is wetenskap? Die oorspronklike definisie van wetenskap is om kennis te verwerf. Beoefening van wetenskap vind dus in alle vakgebiede plaas, nie net in natuurwetenskap nie. ‘n Algemene definisie van wetenskap is die volgende: Wetenskap bestaan uit observasie van die wêreld deur kyk, luister, observeer en optekening. (NASA) Wetenskap
Om ‘n onderwyser te wees is nie ‘n maklike taak nie, inteendeel dit is ‘n baie groot gewigtige verantwoordelikheid. Onderwysers by GSDP besef dat hulle aangestel is om die volgende geslag in die weë van die Here op te voed (Ps. 78) Elke onderwyser wat by GSDP aangestel word is
Die Bybel praat op verskeie plekke oor opvoeding en hoe belangrik dit is om kinders in die weë van die Here groot te maak. Dit is nie bloot ’n aanbeveling nie, maar ’n opdrag van God self. Deuteronomium 6:6–7 verduidelik dit só mooi:“Hierdie gebooie wat ek jou vandag gegee het,
Gereformeerde Skool Dirk Postma het die voorreg gehad om Saterdag, 17 Mei 2025 hul terrein beskikbaar te kon stel vir GKSA se 16e Dopperspele. Hierdie spele is deur verskeie Gereformeerde gemeentes begin as ‘n fondsinsamelingsprojek, maar dit het vinnig geblyk dat die onderlinge belewing van geloofsgemeenskap onder verskillende gemeentes ‘n
Kopiereg GSDP 2024 – Alle regte voorbehou
Ontwerp en onderhou deur GSDP IT
GSDP is in die hartjie van die Moot geleë en lei kinders uitstekend vir hul roeping op.
NPO 026-603 | EMIS 700220137 | Umalusi 16 SCH01 00125