+27 12 332 3222 | [email protected] | Cunninghamlaan 1182, Waverley, Pretoria, South Africa

Op 23 April 2025 vier ons Wêreldboekedag, ‘n dag wat die voordele van lees beklemtoon, veral wanneer dit by kinders se ontwikkeling kom. Hierdie dag herinner ons aan hoe belangrik dit is om kinders die geleenthede te bied om hul leesvaardighede te ontwikkel en die liefde vir boeke aan te

Oorvol klasse is ’n algemene uitdaging in skole regoor die wêreld. Dit lei dikwels tot minder individuele aandag, die moontlikheid van hoër geraasvlakke en ’n minder doeltreffende leeromgewing. Leerders in groot klasse voel dikwels verlore in die massa, en onderwysers sukkel om by elke kind se unieke behoeftes uit te

By Dirkieland is dit vir ons belangrik om die maats te onderrig in die weë van die Here.

Wat is ‘n wêreldbeskouing?Hoe sien ons die lewe? Wat is dit wat ons rigting bepaal? Hoe maak ons sin / probeer ons die wêreld en lewe verklaar? ‘n Wêreldbeskouing is dit wat ons gebruik om sin te maak van die wêreld. ‘n Mens se wêreldbeskouing word bepaal uit dit wat

Afrikaans is nie net ons taal nie, dit is die klank van tuiskoms, die medium van leer en groei, en ‘n bousteen van identiteit.
+27 12 332 3222 | [email protected] | Cunninghamlaan 1182, Waverley, Pretoria, South Africa