+27 12 332 3222 | gsdp@gsdp.co.za | Cunninghamlaan 1182, Waverley, Pretoria, South Africa

Michelle Olivier

Artikel

Alumnus van die maand: Anton Meijer

Anton Meijer het in 2008 gematrikuleer. Volgens hom het Dirk Postma bygedra tot die manier waarop hy homself vandag in die werkplek, gemeenskap, binne sy familie-kring en kerk handhaaf. 1. Vertel ons ’n bietjie van jouself: wie is jy, waar kom jy vandaan, en watter jare was jy by Dirk

LEES MEER »
Postma Perspektief

Integrasie van geloof en leer 

By die Gereformeerde Skool Dirk Postma word geloof en leer nie as twee aparte sfere beskou nie. Elke vak, of dit wiskunde, natuurwetenskap, geskiedenis of taal is, word vanuit ’n Christelike perspektief onderrig. Wiskunde getuig van God se ordelike skepping. Natuurwetenskap help leerders om die wonder van die skepping te

LEES MEER »
Artikel

Alumnus van die maand: Elize Kirsten

Elize Kirsten het in 2007 gematrikuleer en doseer tans by die Universiteit van Pretoria. Vertel ons ’n bietjie van jouself: wie is jy, waar kom jy vandaan, en watter jare was jy by Dirk Postma?My naam is Elize Kirsten, dogter van Willem en Mari Kirsten. Ek’s ’n gebore Pretorianer, en

LEES MEER »
Artikel

Kies jou vriende wys

Leer hoe om die regte vriende te kies. Ontdek Bybelse wysheid oor vriendskap, goeie invloede en hoe vriende jou karakter en toekoms vorm.

LEES MEER »
Artikel

Wintervakansie sonder verveling

Die wintervakansie is lank genoeg om iets sinvols te doen, maar ook lank genoeg om ordentlik uit te rus. Hier is ’n paar idees om die dae goed te benut. Lees iets wat jy self kiesNie ’n skoolboek nie. ’n Storie wat jy al lankal wil lees, ’n grafiese roman,

LEES MEER »

+27 12 332 3222 | gsdp@gsdp.co.za | Cunninghamlaan 1182, Waverley, Pretoria, South Africa