Dirk Postma hou op 25 April 2024 weer hul jaarlikse opedag en alle voornemende ouers en kinders is baie welkom om ons te besoek.
Die bergfietsspan neem hierdie jaar deel aan die Cycle Lab bergfietswedrenreeks.
Vir die afgelope 22 jaar beleef Gereformeerde Hoërskool Dirk Postma
die Here se besondere seen op die werk wat by die skool gedoen word. Ons is baie dankbaar vir hierdie herhalende 100% slaagsyfer.
Ons 1ste Info vir 2024 is aanlyn beskikbaar op die webtuiste!
Die Info-blad het ‘n nuwe baadjie ook gekry en ons hoop almal vind baat by die nuwe formaat. Daar word egter nog aan dit geskaaf om die kommunikasie selfs beter te maak!
Kopiereg GSDP 2024 – Alle regte voorbehou
Ontwerp en onderhou deur GSDP IT
GSDP is in die hartjie van die Moot geleë en lei kinders uitstekend vir hul roeping op.
NPO 026-603 | EMIS 700220137 | Umalusi 16 SCH01 00125