Die Engelenburg-museum

Die Engelenburghuismuseum is gebou in 1903, deur Dr Frans Vredenrijk Engelenburg (1863 – 1938). Soos julle in die foto kan sien lyk dit soos ‘n ou Kaap-Hollandse huis, maar daar is klomp verskille wat duidelik wys dat dit nie is nie.

Die Postman haal hoofnuus …

Die eerste uitgawe van die Postman het in Augustus die lig gesien en is deur die leerders vir die leerders geskryf. Die uitgawe is provol nuus en interessante brokkies.