Personeel
Gereformeerde Skool Dirk Postma is n onafhanklike skool in die hartjie van die Moot (Pretoria) wat deur ouers uit die plaaslike gemeenskap gestig is. Die destydse droom om ‘n eie reformatoriese skool te begin, waar leerlinge Bybelse onderrig en -opvoeding deur roepingsgetroue onderwysers kon ontvang, het tot dade oorgegaan met 42 leerders en drie onderwysers wat die eerste klein tree getrou in 1986 gegee het.
Vandag ontvang kinders van klein tot groot uitnemende onderrig wat hul uitstekend vir hul roeping voorberei. Met ’n Bybels geïntegreerde kurrikulum, word leerders toegerus om met hart en siel ligdraers met karakter te wees.
Hoërskool
Laerskool
Kleuterskool
Administrasie
Lientjie
Vallentgoed
Laerskool Sekretaresse
Jessica
van de Wetering
Laerskool Administrasie