+27 12 332 3222 | [email protected] | Cunninghamlaan 1182, Waverley, Pretoria, South Africa
Vir die afgelope 22 jaar beleef Gereformeerde Hoërskool Dirk Postma die Here se besondere seën op die werk wat by die skool gedoen word.
Ons is baie dankbaar vir hierdie herhalende 100% slaagsyfer.
Ons het by Heinrich Goodey gaan inloer om te hoor wat sy herinnerige van Gereformeerde Skool Dirk Postma is. Heinrich was ‘n toppresteerder en het
Saterdag, 16 Mei, was ’n besondere dag op die terrein van die Gereformeerde Skool Dirk Postma. Die skool se gronde het gewemel van besoekers toe
+27 12 332 3222 | [email protected] | Cunninghamlaan 1182, Waverley, Pretoria, South Africa