Die Info van 31 Oktober is nou beskikbaar!
+27 12 332 3222 | [email protected] | Cunninghamlaan 1182, Waverley, Pretoria, South Africa
“Alles het sy bepaalde uur, en vir elke saak onder die hemel is daar ’n tyd.” – Prediker 3:1 April en Mei bring die herfsseisoen.
Ons het by alumnis, Marianka Conradie, gaan inloer. Sy deel haar herinneringe aan Dirk Postma en die waarde wat dit in haar lewe gehad het.
Graad 1 is veel meer as net ’n skooljaar; dit is ’n reuse-mylpaal vir elke gesin wat gekenmerk word deur ’n tasbare sin van verwondering.
By ons kleuterskool heg ons groot waarde aan die ontwikkeling van elke kind as ’n geheel — liggaamlik, emosioneel, sosiaal en kognitief. Een van die
+27 12 332 3222 | [email protected] | Cunninghamlaan 1182, Waverley, Pretoria, South Africa