Wees ‘n trotse Dirkie personeellid!
Dra jou personeel T-hemp by skool- en sportgeleenthede.
Slegs beskikbaar vir GSDP personeel!
Ondersteuners (ouers, alumni, vriende van GSDP, ens.) kan hul Dirkies ondersteuners T-hemp aanskaf.
Laat asseblief tot 7 werksdae toe om die bestelling te verwerk.