+27 12 332 3222 | [email protected] | Cunninghamlaan 1182, Waverley, Pretoria, South Africa

Kerkgeskiedenis deel 1 (sagteband)

R220.00

Kerkgeskiedenis vir jonk en oud  – deel 1

P.G. Boon & J. Boon

In die boek is verhale vir jonger kinders toegelig met agtergrond inligting vir ouer kinders en almal wat hulle kennis oor die onderwerp wil verbreed. Op die manier is dit nie net ‘n skoolboek nie, maar ‘n boek wat die kerkgeskiedenis toeganklik maak vir jonk en oud.

Kerkgeskiedenis deel 1 (sagteband)

R220.00

Ander produkte

+27 12 332 3222 | [email protected] | Cunninghamlaan 1182, Waverley, Pretoria, South Africa