Nuus

Nuus

Wat sê Luther oor die onderwys?

Ons vier vandag weer Hervormingsdag,   tog hoef ons nie net by Hervormingsdag stil te staan om na te dink oor die rol wat die Hervormers t.o.v. die onderwys gespeel het. Sake in die onderwys waaroor daar meer as 500 terug geywer is, is vandag steeds relevant. Hierdie kort artikel

LEES MEER »
Nuus

Rapportryers Bybelvasvra 2025

Vanjaar het Gereformeerde Hoërskool Dirk Postma drie spanne onder leiding van mev Lientjie Drijfhout vir die Rapportryers se Bybelvasvra ingeskryf — ’n nasionale projek wat reeds vir 46 jaar aangebied word. Die doel van hierdie kompetisie is om leerders aan te moedig om gedeeltes van die Bybel te bestudeer en

LEES MEER »
Nuus

Laat jou kleuter toe om kaalvoet te loop

In vandag se moderne wêreld word skoene dikwels as ’n simbool van beskerming, netheid, mode of status gesien. Skoene word grootliks as ’n noodsaaklike deel van veiligheid beskou, sodat wanneer kleuters kaalvoet loop, dit nie meer gesien word as gesond en waardevol vir hulle ontwikkeling nie. Kaalvoet loop was selfs

LEES MEER »
Nuus

Dopperspele ’n groot sukses

Gereformeerde Skool Dirk Postma het die voorreg gehad om Saterdag, 17 Mei 2025 hul terrein beskikbaar te kon stel vir GKSA se 16e Dopperspele. Hierdie spele is deur verskeie Gereformeerde gemeentes begin as ‘n fondsinsamelingsprojek, maar dit het vinnig geblyk dat die onderlinge belewing van geloofsgemeenskap  onder verskillende gemeentes ‘n

LEES MEER »
Nuus

Die toekoms in geloof geanker by GSDP

By Gereformeerde Skool Dirk Postma staan die onderwysers en leerders slaggereed vir die nuwe skooljaar. Met die aanvang van die nuwe skooljaar deel die skoolhoof, Saskia Meijer, haar visie vir die jaar, asook die waardevolle boodskappe wat sy vir ouers en leerders het. “Ons grootste hoop vir die nuwe skooljaar

LEES MEER »
Opedag 2024
Nuus

Opedag 2024

Dirk Postma hou op 25 April 2024 weer hul jaarlikse opedag en alle voornemende ouers en kinders is baie welkom om ons te besoek.

LEES MEER »
Matriekverslag 2023
Nuus

Matriekverslag 2023

Vir die afgelope 22 jaar beleef Gereformeerde Hoërskool Dirk Postma
die Here se besondere seen op die werk wat by die skool gedoen word. Ons is baie dankbaar vir hierdie herhalende 100% slaagsyfer.

LEES MEER »