
Ma-en-Dogter-Aand by Gereformeerde Skool Dirk Postma: ’n Oomblik van Verbintenis en Groei
Die Gereformeerde Skool Dirk Postma het onlangs ‘n inspirerende ma-en-dogter-aand gehou met die tema “Blom waar jy geplant is.” Ellie Buys, een van die organiseerders, het insig verskaf oor die geleentheid en die waarde daarvan vir die deelnemers. Ellie verduidelik dat die ma-en-dogter-aand die inisiatief van die skool was. “Ek





