
Laat jou kleuter toe om kaalvoet te loop
In vandag se moderne wêreld word skoene dikwels as ’n simbool van beskerming, netheid, mode of status gesien. Skoene word grootliks as ’n noodsaaklike deel van veiligheid beskou, sodat wanneer kleuters kaalvoet loop, dit nie meer gesien word as gesond en waardevol vir hulle ontwikkeling nie. Kaalvoet loop was selfs








