Personeel hoodie

R360.00

Slegs beskikbaar vir GSDP personeel!

Ondersteuners (ouers, alumni, vriende van GSDP, ens.) kan hul Dirkies ondersteuners hoodie aanskaf.

Wees ‘n trotse Dirkie onderwyser!
Dra jou personeel “hoodie” by skool- en sportgeleenthede.

Laat asseblief tot 7 werksdae toe om die bestelling te verwerk.

SKU: N/A Category: Tags: ,

Description

  • Ronde nek, klassieke pasvorm
  • 260 g 100% geborselde katoen anti-pil fleece
  • Truikap, ingeslote moue, kangoeroesak
  • Synaat, gevoerde kap, tonale materiaal trekkoord, geribde middellyfband en moumanchetten
  • Unisex-style is gebaseer op mansgroottes.

Additional information

Kleur

Navy, Grys

Grootte

XS, S, M, L, XL, 2XL, 3XL, 4XL, 5XL