Description
Die hemp is ‘n 145g Barron ronde nek T-hemp en is goeie gehalte teen ‘n bekostigbare prys.
R175.00
Wees ‘n trotse Dirkie!
Dra jou ondersteuner T-hemp by skool- en sportgeleenthede.
Laat asseblief tot 7 werksdae toe om die bestelling te verwerk.
Die hemp is ‘n 145g Barron ronde nek T-hemp en is goeie gehalte teen ‘n bekostigbare prys.
| Pasvorm | Dames, Mans |
|---|---|
| Kleur | Navy, Grys |
| Grootte | XS, S, M, L, XL, 2XL, 3XL, 4XL, 5XL |