+27 12 332 3222 | [email protected] | Cunninghamlaan 1182, Waverley, Pretoria, South Africa

Hoërskool

Die Hoërskool Dirk Postma bied gehalte onderrig, gebou op ‘n sterk Christelike fondament en ‘n reformatoriese kultuur in ‘n veilige omgewing waarbinne leerlinge kan floreer.

Dirk Postma maak van ‘n verrykte kurrikulum gebruik, waar die basiese bekende kurrikulum aangevul word vanuit verskeie bronne, vanuit ‘n reformatoriese wêreldbeskouing.

Akademie

toetsrooster

kultuur

skooldrag

Graad 8 inligting

Vakkeuses

Beleide

Matriekuitslae

Nuusbrokkies

Kies jou vriende wys

Leer hoe om die regte vriende te kies. Ontdek Bybelse wysheid oor vriendskap, goeie invloede en hoe vriende jou karakter en toekoms vorm.

Wintervakansie sonder verveling

Info – 19 Junie 2026

Die Info van 19 Junie 2026 is nou beskikbaar!

Hiér leer leerders om met hart én verstand die skepping te ontplooi.

+27 12 332 3222 | [email protected] | Cunninghamlaan 1182, Waverley, Pretoria, South Africa