Sprokie vir ‘n stadskind beloof om ‘n besondere ervaring te wees. Kry jou kaartjies vir enige van die twee vertonings. Kom ondersteun ons kinders waar hulle ook hulle kultuurpotensiaal uitleef.
Vrydagaand 31 Julie om 18:00
Adres:
Doxa Deo Moot, Ben Swartstraat 1245, Môregloed