GSDP braaitang

R120.00

Category:

Description

Nou gaan ons braai!
Kry jou GSDP-gemerkte braaitang en wees die koelste ou by die braai!

Nou kan jy jou mes by die huis los, want met dié braaitang, kan jy nie net vleis, wors, hoender ensovoorts maklik omdraai nie, maar vakuum-verpakking oop ‘zip’ – druk eenvoudig die voorpunt lekker styf vas weerskante van die verpakking aan die een kant, en trek met spoed en krag na die ander kant en siedaar!