Jong gesinne
'n Toekoms geanker in geloof vir jou kind, vir jou gesin.
GSDP is meer as ‘n skool, dit is ‘n gemeenskap waar jong gesinne wortel skiet en groei. Ons bied ‘n veilige, Christelike leeromgewing, gesinsdae, ouerskapwerkswinkels en vroeë inskrywingsvoordele. Kom ontdek hoe jou kind se toekoms hier gevorm word, met jou gesin as deel van ons groter roeping.
Ontmoet Ons Personeel
Ons toegewyde onderwysers wat jou kind se toekoms help vorm.
Ouerskaphulpbronne
Waardevolle hulpbronne om jou ouerskapsreis te ondersteun.
Vrae en Antwoorde
Watter grade word by GSDP onderrig?
Is daar nasorgfasiliteite beskikbaar?
Ja, teen ’n vasgestelde bedrag kan leerlinge in die laerskool en hoërskool nasorgfasiliteite bywoon tussen 13:00-17:00.
Watter buitemuurse aktwititeite is daar?
Sport: Netbal, sagtebal, tafeltennis, hokkie, skaak, atletiek
Kultuur: Redenaars, Bybelvasvra, koerant, koor, revue, kuns, drama
Watter vakkeuses kan leerlinge uitoefen?
Daar is ’n wye verskeidenheid vakke waaruit vanaf graad 10 gekies kan word. Leer meer hier
Waar kry ek inligting oor die kleuterskool?
Die volledige inligtingstuk oor die kleuterskool is hier aflaaibaar.
Wat beloop die skoolfooie?
Die volledige skoolfooiskedule is hier beskikbaar.
Watter kerkverband moet die leerlinge wees?
Die ouers en leerders moet lidmate wees van die Gereformeerde en Vrye Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika. Die toelatingsbeleid maak ook voorsiening vir ‘n beperkte aantal leerders wat lidmate is van ander kerke met ‘n Gereformeerde Belydenis. Soos bv NG-, Hervormd- en AP Kerk
Vinnige Skakels
Doen navraag
Wil jy meer weet? Voltooi die vorm en ons sal jou kontak.
Wat sê ons ouers?





