akademie
Dirk Postma maak van ‘n KABV verrykte kurrikulum gebruik, met die skool se gereformeerde karakter wat sentraal tot die ontsluiting van elke vakgebied staan.
In elke vak vind Bybelse integrasie plaas, sodat die leerder kan sien dat Christus die Koning in elke vakgebied is.
Leerders sien in elke vak, hoe God homself in Sy Woord en skepping openbaar.
Bybelonderrig en Kerkgeskiedenis is deel van die voorgeskrewe vakke waardeur die leerders ‘n grondige Bybelse kennis opbou.
Dirk Postma is ook ‘n geregistreerde IEB skool.
akademie
Vinnige skakels
Skoolure
Gr 1 – Gr 2
07:40 – 13:00
Gr 3 – Gr 7
07:40 – 13:30
Nasorgsentrum
13:00 – 17:00