+27 12 332 3222 | [email protected] | Cunninghamlaan 1182, Waverley, Pretoria, South Africa
Vir die afgelope 22 jaar beleef Gereformeerde Hoërskool Dirk Postma die Here se besondere seën op die werk wat by die skool gedoen word.
Ons is baie dankbaar vir hierdie herhalende 100% slaagsyfer.
Mariëtte de Bruyn het in 2015 aan die Gereformeerde Skool Dirk Postma gematrikuleer. Sy het in Pretoria grootgeword en kom uit ’n gesin waar die
Ouerbetrokkenheid is die sigbare vrug van ’n dieper oortuiging – dat ouerskap ’n Godgegewe mandaat is wat nie by die skoolhek eindig nie. Die fondament:
“Leer ons om ons dae so te tel dat ons ’n wyse hart mag bekom!” – Psalms 90:12 Jy ken die gevoel: dis Sondagaand, jou
+27 12 332 3222 | [email protected] | Cunninghamlaan 1182, Waverley, Pretoria, South Africa