+27 12 332 3222 | [email protected] | Cunninghamlaan 1182, Waverley, Pretoria, South Africa

SKOOLDRAG

Die voorgeskrewe kleredrag vir die hoërskool asook laerskool word hier uitgebeeld.

Alle kleredrag is by Totiusdal Handelshuis beskikbaar.

Om pryse en grootte opsies te besigtig, beweeg oor die item en kliek dan op die kledingstuk om na Totiusdal Handelshuis se webtuiste te gaan.

Let wel: nie alle items is op Totiusdal Handelshuis se webtuiste gelys nie, dus kan ons nie direk daarheen skakel nie.

Die formele skoolbaadjie vorm deel van die wintersdrag.  Dit word ook by alle formele skoolgeleenthede gedra. Leerders is verplig om die skooldas in die winter te dra.

Somersdrag

Seuns
Wit knoophemp, grys kortbroek,
grys kouse, swart skoolskoene

Hoërskool seuns wit kortmou hemp Grys kortbroek

Dogters
Wit knoophemp, navy romp,
wit sokkies, swart skoolskoene

Hoërskool dogters wit kortmou hemp

Seuns sosiaal
Navy gholfhemp, atletiek broek,
swart tekkies

Hoërskool atletiek kortbroek Hoërskool gholfhemp

Dogters sosiaal
Navy gholfhemp, atletiek broek,
wit sokkies, swart tekkies

Hoërskool dogters gholfhemp Hoërskool atletiek kortbroek

Wintersdrag

Die wintersdrag fotos en skakels volg vroeg in 2026…loer gerus weer in!

+27 12 332 3222 | [email protected] | Cunninghamlaan 1182, Waverley, Pretoria, South Africa