GSDP stel Saskia Meijer as skoolhoof aan
Vanaf 2 Januarie as skoolhoof op die stoepe, besig om verhoudings met die kinders, onderwysers, ander personeel en ouers te bou sodat hier ‘n geborge omgewing kan wees waarin GSDP kan groei en gedy.
+27 12 332 3222 | [email protected] | Cunninghamlaan 1182, Waverley, Pretoria, South Africa

Vanaf 2 Januarie as skoolhoof op die stoepe, besig om verhoudings met die kinders, onderwysers, ander personeel en ouers te bou sodat hier ‘n geborge omgewing kan wees waarin GSDP kan groei en gedy.

Wat maak dat ‘n leerder van Dirk Postma, terug kom as onderwyser?

Die tyd om te groet het aangebreek. Na byna nege jaar is dit tyd om totsiens te sê vir ons geliefde meneer Erik Visser.

Tydens die Dirk Postma-opedag van 4 Mei 2023 het dr Morne Diedericks die belangrikheid van gereformeerde onderrig onderstreep.

Op 4 Mei 2023 hou Gereformeede Skool Dirk Postma weer hul opedag en dit beloof om ‘n kleurvolle middag te wees!

As daar Psalms gesing word tydens saalopening, hoor mens duidelik die musikale sopraanstem van juffrou Petra van Heerden bo die ander uitstyg.
+27 12 332 3222 | [email protected] | Cunninghamlaan 1182, Waverley, Pretoria, South Africa