+27 12 332 3222 | [email protected] | Cunninghamlaan 1182, Waverley, Pretoria, South Africa

Artikel

Artikel

Alumnis van die maand: Mariëtte de Bruyn

Mariëtte de Bruyn het in 2015 aan die Gereformeerde Skool Dirk Postma gematrikuleer. Sy het in Pretoria grootgeword en kom uit ’n gesin waar die geloof van jongs af sentraal gestaan het. Vandag bly sy saam met haar man en dogtertjie in Hendrina, waar haar man as predikant van GK

LEES MEER »
Artikel

Tydsbestuur: Maak die beste van jou dag 

“Leer ons om ons dae so te tel dat ons ’n wyse hart mag bekom!” – Psalms 90:12 Jy ken die gevoel: dis Sondagaand, jou twee opstelle is nie klaar nie, jy het nog nie vir die toets van Maandag geleer nie, en jou kamer lyk asof ’n tornado daar

LEES MEER »
Artikel

Matriekuitslae 2025

Met groot dankbaarheid mag ons deel dat die Gereformeerde Hoërskool Dirk Postma vir die afgelope 24 jaar ’n 100% matriek-slaagsyfer behaal. Dit getuig nie van menslike prestasie alleen nie, maar veral van die Here se besondere seën en trou oor ons skoolgemeenskap. Vir meer as twaalf jaar – vanaf kleuterskool

LEES MEER »
Artikel

Die kuns van ’n perfekte kosblik

Die begin van ‘n nuwe skooljaar bring ook nuwe roetines en voornemens mee. Een so ‘n belangrike roetine is die pak van gesonde heilsame kosblikke. ’n Gesonde kosblik is meer as net kos – dit is brandstof vir jou kind se liggaam en brein om goed te kan funksioneer. Ons

LEES MEER »
Artikel

’n Stewige fondament vir die jaar 

Die begin van ’n nuwe skooljaar bring opwinding, nuwe geleenthede, maar ook uitdagings mee. Of jy ’n leerder is wat nuwe vakke tegemoet gaan, of ’n onderwyser wat voor ’n nuwe klas staan, die Bybel bied kosbare wysheid vir hierdie belangrike tyd. Begin met God se Wysheid Die boek Spreuke

LEES MEER »
Artikel

Wêreldboekedag: Die belang van lees in kinderontwikkeling

Op 23 April 2025 vier ons Wêreldboekedag, ‘n dag wat die voordele van lees beklemtoon, veral wanneer dit by kinders se ontwikkeling kom. Hierdie dag herinner ons aan hoe belangrik dit is om kinders die geleenthede te bied om hul leesvaardighede te ontwikkel en die liefde vir boeke aan te

LEES MEER »
Artikel

Kleiner klasse, groter voordele

Oorvol klasse is ’n algemene uitdaging in skole regoor die wêreld. Dit lei dikwels tot minder individuele aandag, die moontlikheid van hoër geraasvlakke en ’n minder doeltreffende leeromgewing. Leerders in groot klasse voel dikwels verlore in die massa, en onderwysers sukkel om by elke kind se unieke behoeftes uit te

LEES MEER »

+27 12 332 3222 | [email protected] | Cunninghamlaan 1182, Waverley, Pretoria, South Africa