Personeel oortrektrui

R230.00

Slegs beskikbaar vir GSDP personeel!

Ondersteuners (ouers, alumni, vriende van GSDP, ens.) kan hul Dirkies ondersteuners oortrektrui aanskaf.

Wees ‘n trotse Dirkie onderwyser!
Dra jou personeel “sweater” by skool- en sportgeleenthede.

Laat asseblief tot 7 werksdae toe om die bestelling te verwerk.

SKU: N/A Category: Tags: , ,

Description

  • Ronde nek, klassieke pasvorm
  • 260 g 100% geborselde katoen anti-pil fleece
  • Nek ribbes, ingeboude moue
  • Sysnit, nekband, geribde middellyfband en moumanchetten
  • Unisex-style is gebaseer op mansgroottes

Additional information

Kleur

Grys, Navy

Grootte

XS, S, M, L, XL, 2XL, 3XL, 4XL, 5XL