Description
Kerkgeskiedenis vir jonk en oud – P.G. Boon & J. Boon
In die boek is verhale vir jonger kinders toegelig met agtergrond inligting vir ouer kinders en almal wat hulle kennis oor die onderwerp wil verbreed. Op die manier is dit nie net ‘n skoolboek nie, maar ‘n boek wat die kerkgeskiedenis toeganklik maak vir jonk en oud.