Info - 2 Februarie 2024

Ons hoop die nuwe formaat van die Info vind aanklank by almal – daar word egter steeds gewerk aan die finale weergawe en ons hoop om binne die komende weke die Info van so aard op te stel, dat dit die algehele kommunikasie na ouers, leerders, lede en vriende van GSDP sal baat.

Indien u terugvoer wil gee, los gerus vir ons ‘n kommentaar onderaan die bladsy.

Lekker lees!

Info 2 Februarie 2024

embed src="https://www.gsdp.co.za/wp-content/uploads/2024/02/GSDP-INFO-Feb-2024-1.pdf" />

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui