toelating & aansoek

Toelatingsprosedure

Neem asb. kennis van die toelatings proses, soos hieronder uiteen gesit.
Indien daar enige vrae is rondom die toelatingbeleid of aansoek proses, kontak ons gerus.

Toelating Prosedure

Aansoek

Om die aansoek proses te vergemaklik, stel ons ‘n aanlyn vorm beskikbaar – vul asb. volledig in en stuur dit in.
GSDP maak gebruik van d6 skoolbestuursagteware – die aanlyn aansoek skakel sal u na d6 se veilige aanlyn stelsel neem:

Aanlyn aansoekvorm