SAGTEBAL


SAGTEBAL
Tshwane Dogters D-Liga

Die sagtebal word deur Mariaan Hordijk georganiseer. Die afrigter is ‘n oud-leerder Alicia Rossouw. Hulle het die kwartaal reeds 3 wedstryde gespeel en al 3 gewen