RUGBY


RUGBY

Die bulletjies neem jaarliks deel aan 4 bulletjie-rugby dae asook die groot Loftusdag. Die O/11 en O/13 spanne sal vanaf 2020 aan die kleinskole liga deelneem.