+27 12 332 3222 | [email protected] | Cunninghamlaan 1182, Waverley, Pretoria, South Africa

Die Info van 02 Augustus 2024 is nou hier beskikbaar! Lekker lees!

Dirk Postma hou op 25 April 2024 weer hul jaarlikse opedag en alle voornemende ouers en kinders is baie welkom om ons te besoek.

Speel-speel leer ons by Dirkieland!

Die bergfietsspan neem hierdie jaar deel aan die Cycle Lab bergfietswedrenreeks.

Vir die afgelope 22 jaar beleef Gereformeerde Hoërskool Dirk Postma
die Here se besondere seen op die werk wat by die skool gedoen word. Ons is baie dankbaar vir hierdie herhalende 100% slaagsyfer.
+27 12 332 3222 | [email protected] | Cunninghamlaan 1182, Waverley, Pretoria, South Africa