MATRIEKS 2021
MATRIEKS VAN 2021

Met dankbaarheid kan ons bekend maak dat die matrieks van 2021 baie goed presteer het.
100% slaagsyfer.
2 leerlinge met 4 onderskeidings elk.
22 Onderskeidings in totaal.
52 B simbole.
24 van 27 leerlinge met toelating tot bachelors grade.
Ons is dankbaar saam met elke matriek wat in moeilike COVID omstandighede steeds goed presteer het.